Jaar Tema 2023
"Next Level" Nuwe begin
Ons het in die jaar 2022 gesien en ervaar dat daar herstel plaas gevind het in ons as mense en ons as gemeente. Hier die jaar wil en gaan ons nie stil staan en wag dat iets gebeur nie. God het n plan met jou en my en ons wil groei geetslik. Fokus op die op God en die pad wat Hy vir my en jou het. Die 'next level' is om meer tyd aan God te gee en minder tyd in my self te spandeur. Ons moet toelaat dat God se teenwoordigheid deur ons manifesteer. Die nuwe mense/"Next level" wat reeds vir ons daar is te neem en vorentoe beweeg. Onthou Jesus het Jou Lief.
Teksvers vir die jaar 2023
EFÉSIËRS 4:20-24 (1933 vertaling)
'Maar julle het Christus nie so leer ken nie, as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus: dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid. '