




Sondae - Kinderkerk tydens diens 09h00
Sondae - Woordskool 16h00 - 18h00
Dinsdae - Bid uur 18h00 - 20h00
Donderdae - orkes orfening 18h00 - 20h00
Vrydae - Living Water Youth 14h00 - 16h00
I JOHANNES 4:16
'En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. '

Ons strewe Liefde vooruit, waar ons mekaar met Liefde hanteer en bedien soos Jesus die mense bedien het, waar God Sy seun gestuur het uit Liefde vir ons om vir ons te sterf.
Uit Liefde streef daar natuurlik ʼn paar goed wat saam met Liefde loop en sluit in, Intieme Verhouding met God drie enig, Vader, Seun en Heilige Gees. Verhouding met mekaar in liefde en eenheid. Verhouding met ons gemeenskap, waar ons die Liefde vooruit leef.
Ons Missie is, Leef Liefde Vooruit – 1 Johannes 4:16 “En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.”
Ons Glo dat God se Woord die waarheid is en soos u gelees het hier is 1 Johannes 4:16 God bly in die een wat Glo en wat in liefde met Hom bly sal God in hom ook bly.
Ons passie is om te herstel dit wat gebreek is deur liefde en om jou te laat groei in Christus tot een liggaam, elke persoon het sy doel en potensiaal en dit is vir ons belangrik om dit waarvoor God jou geroep het voort te bring en dit te laat groei sodat jy dit kan doen in liefde en volheid, sodat God daar deur verheerlik kan word.
Klik asseblief op die relevante dokument hieronder om af te laai en in te vul.
Of vul gerus die aanlyn vorm in en ons sal kontak maak.